Al is Nederland ‘n wêreld leier in tegnologie en ingenieurswese, staar hulle ‘n groot tekort aan professionele persone in die gesig
Continue reading…
Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
Enjoyed this post? Share it!
Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
Gister is dit aan die algemene publiek bekend gemaak dat die onderhandelingspolitieke partye, die Party vir Vryheid (PVV), Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), Nuwe Maatskaplike Kontrak (NSC) en die BoerenBurgerBeweging (BBB) ooreenkoms bereik het op ‘n uiteensetting ooreenkoms. Die koalisie-ooreenkoms het die subtitel ‘Hoop, moed en trots’ gekry, wat die basis moet word vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, al sou niemand dit voor 2020 geglo het nie, blyk dit nou dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! ‘n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër die maand die skokkende voorstel gemaak op die besigheidsbesprekingsprogram, “Zakendoen” op BNR-radio. Die voorstel is glo om in die toekoms persoonlike CO₂ emissies te begin prys, dit te gebruik om finansiële aansporings te versprei, sodat “kreatiwiteit in die ekonomie na vore kom” en dat mense so forseer word om verskillende keuses te maak. As die ver linkses alreeds die emissies van koei tel, hoe lank voor hulle die CO2 wat ons met elke asem uitstoot, begin meet? Sal dit van ons persoonlike kwota afgetrek word?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se “Groot Herstel“-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om ‘n vermindering van emissies van ongeveer 28 persent op boere af te dwing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
Nederland is steeds by vestek ‘n landbouland, wat ‘n kolossale resultaat lewer nieteenstaande sy oppervlakte, wat dit tweede plaas op die wêreldranglys vir uitvoere van landbou- en tuinbouprodukte. Die Nederlandse boere en tuinboukundiges vorm die historiese platform van ‘n welvarende Nederland, maar die globalistiese Rutte/Kaag-regering het egter, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum se beleid, die plan geïmplementeer om ‘n aansienlike deel van hierdie boere en landboumaatskappye te likwideer of uit te koop.
Om hulle uit te koop is ‘n self-toegediende besering aangesien daardie bedrag van die burgers verhaal word deur allerhande belastings en heffings. Die verskoning wat gegee word vir die likwidasie van die landbou is na bewering om die stikstofinvloed te bekamp. Die tendens was egter reeds oor die laaste drie dekades baie effektief; gegewe die maatreëls wat reeds deur die sektor(e) self ingestel is. Boonop is die stikstofprobleem ‘n valse aanname; Dit is deels
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening in Nederland! Kommuniste Gebruik Stikstofkrisis as Verskoning om Boere se Plase te Vat!
Min mense besef dat kommuniste vir boere haat met ‘n passie, oral oor die wêreld, en hulle sal enige verskoning gebruik om boere se grond in staatsbesit te kry, sodat hulle die burgers met voedsel kan afpers. In SA gebruik hulle die “gronddiefstal” leuen, in Nederland gebruik die linkse regering die beweerde stikstofkrisis om van baie boere ontslae te raak, soos uitgesit in twee beleidspakkette wat die Nederlandse Omgewingsbeoordelingsagentskap (PBL) vir die regering opgestel het, en wat hierdie week gepubliseer is. Die onteiening van die boere se grond, iets wat uitdruklik in die planne genoem word, beteken dat hulle deur die staat gedwing sal word om hul eie plase teen ‘n vasgestelde prys te verkoop.
Uittredende minister Carola Schouten (Landbou) het in die scenario’s bereken wat die moontlikhede is, waarin die vee met 30 persent verminder kan word. Rutte se regering het reeds miljarde belastingbetalers se geld opsy gesit om een van ha
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrup ANC Dept. van Binnelandse Sake se Diens Nou so Sleg dit Ruïneer Wetsgehoorsame Mense se Lewens
As jy ‘n onwettige swart buitelander van Zimbabwe is, kan jy ‘n egte Suid Afrikaanse Paspoort sommer gou gou koop vir R45,000 by Binnelandse Sake, maar as jy ‘n wetsgehoorsame blanke is, kan jy jare wag vir ‘n basiese dokument. Inderdaad, by die SA Ambasade in Ierland word Suid Afrikaners vertel hulle kan tot drie jaar wag vir dokumente wat hul verblyf status erg affekteer! Sulke verhale is volop op Facebook groepe soos Suid Afrikaners in Nederland, waar expats mekaar probeer help met die burokrasie, korrupsie en onbekwaamheid van ANC se Binnelandse Sake.
Nou word mens se werk vooruitsigte vernietig, soos byvoorbeeld, ‘n kliniese navorser van Pretoria, wat weens ‘n gesloer by ANC se Binnelandse Sake, dalk nie betyds by haar nuwe werk in Nederland sal kan begin nie. Dit ten spyte dat sy ‘n jaar vooraf vir die nodige dokumente begin aansoek doe
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Enorme Mars Teen “Inentings Paspoorte” in Amsterdam Trek 100,000 Protesteerders van Regoor Politieke Spektrum!
Mense van regoor die politieke spektrum het Sondag in die strate van Amsterdam gepak om te protesteer teen die voorgestelde entstofpaspoorte van die Nederlandse regering. Die betoging was so groot dat paaie in die middestad vir myle blokkeer was, maar al die hoofstroom media in Nederland het die protes probeer ignoreer of verkleineer. Sommiges het beweer dat dit net 10,000 ver-regse ekstremiste was, maar dié leuen was gou ontbloot deur die teenwoordigheid van jong dansmusiek-aanhangers, Hare Krishnas, godsdienstige organisasies, pensioenarisse, anargiste, fietsryers, voormalige polisiebeamptes en soldate.
Menigte betogers het Sondag op die Damplein in Amsterdam vergader vir ‘n optog van 7 km (4 myl) deur die strate van die stad en terug na die plein, alles uit protes teen die beleid van die linkse regering oor die koronavirus. Videomateriaal toon ‘n skynbaar eindelose kolom van betogers wat langs die roete marsjeer, en sommige waarnemers het geskat dat
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Forum vir Demokrasie (FvD) in Nederland Samel 50,000 Euro in Twee dae in om Youtube Hof toe te Neem oor Sensuur!
Die Nederlandse konserwatiewe politieke party Forum vir Demokrasie (FvD), gaan die Amerikaanse videoplatform YouTube dwing om nie video’s van die platform te verwyder nie, deur middel van ‘n regsgeding. Solank die inhoud nie die Nederlandse wet oortree nie, kan dit op die platform wees. In ‘n verstommende bewys van hoe sterk gevoelens oor Youtube se anti konserwatiewe sensuur is, het die FvD party ‘n bedrag van 50 duisend Euro, binne twee dae, by lede en simpatiseerders ingesamel, om vir die hofsaak te kan betaal.
Die FvD noem dit ‘n “historiese saak teen YouTube” en stel die vraag; “Mag groot Amerikaanse tegnologie-ondernemings die wet in Nederland voorskryf of andersom?”
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/6-Julie-forum.mp3[/embed]
Die rede vir die ontevredenheid met Youtube is dat ‘n video van voorsitter, Thierry Baudet deur YouTube van sy eie kanaal v
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nederland se Marxistiese Leier, Mark Rutte, Bewys dat die EU nie Europa is nie, na hy Hongarye vra om EU te Verlaat!
Mark Rutte het tydens ‘n gespanne vergadering van EU-leiers aan die Hongaarse leier, Viktor Orban, gesê dat Hongarye dalk beter daaraan toe is om die EU te verlaat. Die beraad het plaasgevind nadat die Hongaarse parlement ‘n wet aanvaar het, wat skole verbied om kinders te indoktrineer oor homoseksualiteit en verwante afwykings. Orban het die wet verdedig en aangevoer dat dit nodig is om te verseker dat ouers hul kinders se seksopvoeding self beheer.
Ironies dat Rutte Orban se houding as ‘skaamteloos’ bestempel het, en gesê dat hy verkies dat Hongarye die Europese Unie verlaat, as hulle voortgaan met hierdie koers. Rutte erken dat Nederland niks hieroor kan doen nie, maar het Orban uitgedaag om self die onttrekkingsprosedure te begin.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/28-Junie-EU-1.mp3[/embed]
Maar volgens EU-bronne staan Pole en Slovenia ook saam met Hongarye, wat kan bet
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mediese Reis Versekering
Transfer Quote
Expatriates Chat
Immune Support
Fly Qatar Airways
Recent Comments
- Anonymous on Jislaaik! Howzit World.
Travel Sites
SAFFA Shops
Global Saffa Shop DirectoryLONDON
London Hotels, Businesses and TripsDublin, Ireland
Hotels, Flights, Car Hire, Dating, Trips and ToursUSA.co.za
American Businesses and HotelsNew York
New York ServicesSan Francisco
San Francisco Home from HomeMilan, Italy / Milano Italia
Hotels, Flights, Car Hire, Holidays, Property, Villas, ToursRome Italy
Hotels in Rome, Flights and Car RentalsLos Angeles - LA
LA.co.za CaliforniaAndorra
The Catalan HomelandF-X.co.za
FX Currency ConverterSAFFA.com
Flights Hotels Rentalcars TripsZuid Afrika
ZuidAfrika.org - Vlugte, Hotelle, HuurmotorsUnited Kingdom UK
Cheap Flights, Hotels, Rental CarsHolland
The NetherlandsNederland.co.za
The NetherlandsHong-Kong
Hong Kong Flights, Hotels, CarsBeijing
Peking, Gateway to ChinaMadrid
Hotels in Madrid, Flights and cars
Archives
Categories
Maatje Gezocht
Vergelyk Reisversekering
Airport, Hotel Transfers
Hotelle en Vlugte na Nederland
Cheap Flights with Qatar
Soek Nederland
Meet Expatriates in Nederland
Wat om te doen in Nederland

Listings – SAFFA Shops
Rental Cars Holland
Recent Posts
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- Wroclaw: A Tourist's Detailed Guide to the City of Architecture and Art
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!